Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nonagoon
nonagoon [boodskap #132767] Sat, 15 August 2020 17:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nonagoon.
'n Nonagoon.
nonagoon
Afbreking: no•na•goon


Selfstandige naamwoord: nonagoon
Meervoud: nonagone

Betekenis:
• 'n Figuur met nege sye en nege hoeke.

Gebruik:
• 'n Reëlmatige nonagoon het 9 hoeke van 140°.

Sinoniem:
• enneagoon
• negehoek

Afgelei:
• nonagonaal

Vertaling:
Engels: nonagon, enneagon
Nederlands: negenhoek, enneagoon, nonagoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oktagoon
Volgende onderwerp: dekagoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:56:26 UTC 2025