oktagoon [boodskap #132764] |
Sat, 15 August 2020 17:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oktagoon
Afbreking: ok•ta•goon
Selfstandige naamwoord: oktagoon
Meervoud: oktagone
Verkleinwoord: oktagoontjie
Meervoud van verkleining: oktagoontjies
Betekenis:
• 'n Meetkundige figuur met agt kante en agt hoeke.
Gebruik:
• 'n Stopteken is 'n voorbeeld van 'n oktagoon.
Wisselvorm:
• oktogoon
Sinoniem:
• aghoek
• agthoek
Afgelei:
• oktagonaal
Vertaling:
Engels: octagon
Nederlands: achthoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|