Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skipbreuk
skipbreuk [boodskap #132763] Sat, 15 August 2020 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skipbreuk
Afbreking: skip•breuk
Samestelling: skip + breuk
Uitspraak: /ˈskəp.brɪøk/


Selfstandige naamwoord: skipbreuk
Meervoud: skipbreuke
Verkleinwoord: skipbreuk
Meervoud van verkleining: skipbreuk

Betekenis:
• Gebeurtenis waar 'n skip sink of op die rotse loop.
• (figuurlik) Faal of misluk.

Gebruik:
• Tydens 'n groot storm het 19 skepe in Tafelbaai skipbreuk gely.
• Sulke dinge het al menige huwelik laat skipbreuk ly.

Afgelei:
• skipbreukeling

Vertaling:
Engels: shipwreck, shipbreach; fail
Nederlands: schipbreuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stimulant
Volgende onderwerp: oktagoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:26:24 UTC 2025