stimulant [boodskap #132762] |
Sat, 15 August 2020 16:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stimulant
Afbreking: sti•mu•lant
Selfstandige naamwoord: stimulant
Meervoud: stimulante
Betekenis:
• 'n Middel wat die liggaam fisiologies stimuleer en tot verhoogde irritasie of aktiwiteit lei.
• (figuurlik) 'n Aansporing of prikkel vir verhoogde prestasie.
Gebruik:
• Die nikotien in sigarette is 'n stimulant.
• Die kunste kan as 'n kragtige lokmiddel en stimulant vir toerisme dien.
Wisselvorm:
• stimulans
Vertaling:
Engels: stimulant
Nederlands: stimulans
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|