ousie [boodskap #132761] |
Sat, 15 August 2020 16:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ousie
Afbreking: ou•sie
Uitspraak: /ˈəʊ̯si/
Selfstandige naamwoord: ousie
Meervoud: ousies
Verkleinwoord: ousietjie
Meervoud van verkleining: ousietjies
Betekenis:
• 'n Ouer suster of respekvolle aanspreekvorm vir 'n dame (mosadi).
• (verouderd) Swart vrou wat as bediende werk.
Gebruik:
• Sy en haar ousie het saam water aangedra.
Sinoniem:
• ousus
Antoniem:
• kleinsus
• outa
Vertaling:
Engels: ousie
Sotho: ausi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|