opruiend [boodskap #132760] |
Sat, 15 August 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opruiend
Afbreking: op•rui•end
Byvoeglike naamwoord: opruiend
Vergrotende trap: opruiender
Oortreffende trap: opruiendste
Attributief: opruiende
Partitief: opruiends
Betekenis:
• Tot oproer of opstand aanspoor.
Gebruik:
• Hulle maal opruiende uitsprake em sing omstrede liedere, maar ons mag niks doen wat opruiend is nie.
Antoniem:
• kalmerend
Vertaling:
Engels: provocative
Nederlands: opruiend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|