anargisme [boodskap #132750] |
Sat, 15 August 2020 10:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anargisme
Afbreking: a•nar•gis•me
Selfstandige naamwoord: anargisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Die idee van 'n outoriteitslose, geweldlose samelewing waarin mense sonder 'n hoër mag of outoriteit lewe.
Gebruik:
• Anargisme is 'n politiese filosofie wat teoretiseer dat die staat (wat hiërargie en verpligtende regering bevat) onnodig, skadelik en ongewens is.
Sinoniem:
• regeringloosheid
Afgelei:
• anargie
• anargis
• anargisties
Vertaling:
Engels: anarchism
Nederlands: anarchisme
Nota:
• Van Oudgrieks: ἄναρχος, anarchos: ἀ- = "geen", ἀρχός = "heerser".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|