Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » e-boek
e-boek [boodskap #132747] Sat, 15 August 2020 08:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
e-boek
Afbreking: e-boek


Selfstandige naamwoord: e-boek
Meervoud: e-boeke
Verkleinwoord: e-boekie
Meervoud van verkleining: e-boekies

Betekenis:
• 'n Elektroniese boek wat digitaal bekom en gelees word.

Gebruik:
• Sy verkies 'n e-boek omdat haar boekrak tot oorlopens toe vol is.

Afgelei:
• e-boekleser

Vertaling:
Engels: e-book
Nederlands: e-boek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiernamaals
Volgende onderwerp: e-boekleser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:45:24 UTC 2025