grammatika [boodskap #132743] |
Sat, 15 August 2020 07:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grammatika
Afbreking: gram•ma•ti•ka
Selfstandige naamwoord: grammatika
Meervoud: grammatikas
Betekenis:
• 'n Stelsel van reëls en beginsels vir die skryf en praat van 'n taal.
Gebruik:
• Elke taal het sy eie bepaalde grammatika.
Afgelei:
• grammatikaal
• grammatikafout
Afkorting:
• gram.
Spelfout:
• gramatika
Vertaling:
Engels: grammar
Nederlands: grammatica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|