Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toonkleur
toonkleur [boodskap #132740] Sat, 15 August 2020 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toonkleur
Afbreking: toon•kleur
Samestelling: toon + kleur
Uitspraak: /ˈtuə̯nklɨə̯r/


Selfstandige naamwoord: toonkleur
Meervoud: toonkleure

Betekenis:
• Die eienskappe van 'n musikale klank of toon.

Gebruik:
• As 'n kitaar en 'n klavier dieselfde noot teen dieselfde klanksterkte speel sal beide sy eie unieke toonkleur hê.

Sinoniem:
• klanktint
• klankkleur
• timbre
• toonkwaliteit

Vertaling:
Engels: timbre, tone-colour, tone color
Nederlands: timbre

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sweepslag
Volgende onderwerp: voorspoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:14:47 UTC 2025