reëling [boodskap #132738] |
Sat, 15 August 2020 06:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reëling
Afbreking: re•ë•ling
Selfstandige naamwoord: reëling
Meervoud: reëlings
Verkleinwoord: reëlinkie
Meervoud van verkleining: reëlinkies
Betekenis:
• Dit wat vooraf gereël is of tans beplan word.
Gebruik:
• Die afrigter tref reëlings vir ons toer.
Afgelei:
• loonreëling
Homofoon:
• reling (traliewerk wat afskerm of waaraan vasgehou kan word)
Vertaling:
Engels: arrangement
Nederlands: regeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|