Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorfiets
motorfiets [boodskap #132736] Fri, 14 August 2020 20:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Motorfiets.
'n Motorfiets.
motorfiets
Afbreking: mo•tor•fiets
Samestelling: motor + fiets


Selfstandige naamwoord: motorfiets
Meervoud: motorfietse
Verkleinwoord: motorfietsie
Meervoud van verkleining: motorfietsies

Betekenis:
• 'n Gemotoriseerde voertuig op twee (soms drie) wiele.

Gebruik:
• Die bestuurder van die motorfiets het ernstige beserings opgedoen.

Afgelei:
• motorfietsentoesias
• motorfietsryer
• motorfietshandelaar

Verwant:
• bromfiets
• bromponie

Vertaling:
Engels: motorcycle, motorbike
Nederlands: motorfiets

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleutelbord
Volgende onderwerp: reling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:32:40 UTC 2025