Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondskud
rondskud [boodskap #132734] Fri, 14 August 2020 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondskud
Afbreking: rond•skud
Samestelling: rond + skud


Werkwoord: skud rond, rondskud
Verlede tyd: het rondgeskud

Betekenis:
• In alle rigtings skud.

Gebruik:
• Dit het gelyk of iemand die berge vat en rondskud. [Psalms 18:8]

Vertaling:
Engels: to shake around
Nederlands: schudden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: notaboek
Volgende onderwerp: sleutelbord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:15:36 UTC 2025