notaboek [boodskap #132733] |
Fri, 14 August 2020 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
notaboek
Afbreking: no•ta•boek
Samestelling: nota + boek
Selfstandige naamwoord: notaboek
Meervoud: notaboeke
Verkleinwoord: notaboekie
Meervoud van verkleining: notaboekies
Betekenis:
• Boek waarin notas (aantekeninge) gemaak word of wat daarvoor bedoel is.
Gebruik:
• Die polisiebeampte maak 'n skets van die ongelukstoneel in sy notaboek.
Sinoniem:
• aantekenboek
• sakboek
Hiponiem:
• hardebandnotaboek
Afgelei:
• notaboekrekenaar
• notaboek-inskrywing
Vertaling:
Engels: notebook
Nederlands: notaboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|