Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boosaardig
boosaardig [boodskap #132730] Fri, 14 August 2020 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boosaardig
Afbreking: boos•aar•dig


Byvoeglike naamwoord: boosaardig
Vergrotende trap: boosaardiger
Oortreffende trap: boosaardigste
Attributief: boosaardige
Partitief: boosaardigs

Betekenis:
• Met die bedoeling om kwaad te doen.

Gebruik:
• Die inwoners is boosaardig kwaad oor die munisipaliteit se gebrekkige dienslewering.

Sinoniem:
• nydig
• kwaadwillig
• kwaadgesind

Antoniem:
• goedaardig

Afgelei:
• boosaardigheid

Vertaling:
Engels: malicious, malignant, evil, savage
Nederlands: boosaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klinknaelbroek
Volgende onderwerp: sinsbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:53:58 UTC 2025