| partymaal [boodskap #132723] |
Do., 13 Augustus 2020 20:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25101 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
partymaal
Afbreking: par•ty•maal
Samestelling: party + maal
Bywoord: partymaal
Betekenis:
• Af en toe; nie altyd nie.
Gebruik:
• Partymaal wil ek sy nek omdraai!
Sinoniem:
• soms
• partykeer
Antoniem:
• altyd
• dikwels
Vertaling:
Engels: sometimes, occasionally
Nederlands: somtijds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|