Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oortrokke
oortrokke [boodskap #132721] Thu, 13 August 2020 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oortrokke
Afbreking: oor•trok•ke


Byvoeglike naamwoord: oortrokke

Betekenis:
• Met 'n negatiewe balans; in die rooi.
• Wat oortrek is of kan word.

Gebruik:
• Hy wonder hoe hy sy oortrokke rekening gaan vereffen.
• Haar bankrekening het 'n oortrokke fasiliteit.

Vertaling:
Engels: overdrawn
Nederlands: roodstaand

Nota:
• 'n Rekening is oortrokke, maar die weer is betrokke.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nekroloog
Volgende onderwerp: nederlaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:26:43 UTC 2025