Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nekroloog
nekroloog [boodskap #132720] Thu, 13 August 2020 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nekroloog
Afbreking: ne•kro•loog


Selfstandige naamwoord: nekroloog
Meervoud: nekroloë

Betekenis:
• Skrywer van doodsberigte / lewensketse van oorlede persone.

Gebruik:
• Die nekroloog skryf 'n nekrologie.

Sinoniem:
• doodsberigskrywer

Vertaling:
Engels: necrologist
Nederlands: necroloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugredery
Volgende onderwerp: oortrokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:13:27 UTC 2025