laan [boodskap #132718] |
Thu, 13 August 2020 16:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laan
Afbreking: laan
Selfstandige naamwoord: laan
Meervoud: lane
Verkleinwoord: laantjie
Meervoud van verkleining: laantjies
Betekenis:
• 'n Pad waarlangs daar aan beide kante bome geplant is.
• Deel van 'n straatnaam.
Gebruik:
• Die laan lei na 'n ou plaashuis.
• Hulle bly in 7de Laan.
Afgelei:
• bloekomlaan
• eikelaan
Vertaling:
Engels: avenue
Nederlands: laan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|