stuurwiel [boodskap #132716] |
Thu, 13 August 2020 14:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stuurwiel
Afbreking: stuur•wiel
Samestelling: stuur + wiel
Selfstandige naamwoord: stuurwiel
Meervoud: stuurwiele
Verkleinwoord: stuurwieletjie
Meervoud van verkleining: stuurwieletjies
Betekenis:
• Ronde wielvorminge voorwerp waarmee 'n voertuig (soos 'n motor of boot) bestuur word.
Gebruik:
• 'n Motoris het 'n noue ontkoming gehad nadat die bestuurder van 'n vragmotor agter stuurwiel aan die slaap geraak het.
Vertaling:
Engels: steering wheel
Nederlands: stuurwiel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|