afgryse [boodskap #132715] |
Thu, 13 August 2020 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afgryse
Afbreking: af•gry•se
Selfstandige naamwoord: afgryse
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gevoel van vrees, ontsteltenis en afkeur.
Gebruik:
• Die gewelddadigheid van die aanval het my met skok en afgryse gevul.
Sinoniem:
• verskrikking
• verbystering
Verwant:
• afgryslik
Vertaling:
Engels: horror, revulsion, aversion
Nederlands: afgrijzen, verschrikking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|