vreesaanjaend [boodskap #132713] |
Thu, 13 August 2020 13:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vreesaanjaend
Afbreking: vrees•aan•ja•end
Byvoeglike naamwoord: vreesaanjaend
Attributief: vreesaanjaende
Betekenis:
• Wat angs en vrees veroorsaak.
Gebruik:
• In die donker kan 'n pampoenspook met 'n kers vreesaanjaend vertoon.
Sinoniem:
• angswekkend
• skrikwekkend
• verontrustend
• vreeswekkend
• ysingwekkend
Vertaling:
Engels: frightening, terrifying, intimidating, scary
Nederlands: vreesaanjagend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|