Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onheilspellend
onheilspellend [boodskap #132711] Thu, 13 August 2020 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onheilspellend
Afbreking: on•heil•spel•lend


Byvoeglike naamwoord: onheilspellend
Vergrotende trap: onheilspellender
Oortreffende trap: onheilspellendste
Attributief: onheilspellende
Partitief: onheilspellends

Betekenis:
• Wat gevaarlike, onplesierige dinge voorspel.

Gebruik:
• 'n Sirene gaan af en die stilte wat volg is onheilspellend.

Vertaling:
Engels: ominous, sinister, uncanny
Nederlands: onheilspellend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ywerig
Volgende onderwerp: verpligtend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:42:48 UTC 2025