Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bouvallig
bouvallig [boodskap #132708] Thu, 13 August 2020 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bouvallig
Afbreking: bou•val•lig


Byvoeglike naamwoord: bouvallig
Attributief: bouvallige

Betekenis:
• Boukundig in 'n slegte toestand; soos 'n bouval.

Gebruik:
• Die huise in die krotbuurt is in 'n bouvallige toestand.

Afgelei:
• bouvalligheid

Vertaling:
Engels: dilapidated, ramshackle, decayed, decrepit
Nederlands: bouwvallig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hervestig
Volgende onderwerp: ywerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:29:19 UTC 2025