hervestig [boodskap #132707] |
Thu, 13 August 2020 10:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hervestig
Afbreking: her•ves•tig
Werkwoord: hervestig
Verlede tyd: het hervestig
Betekenis:
• Om na 'n ander blyplek te skuif.
Gebruik:
• Van die Krugerwildtuin se renosters word na veiliger gebiede hervestig om hulle teen stropers te beskerm.
Afgelei:
• hervestigde
• hervestiging
Vertaling:
Engels: to resettle, relocate
Nederlands: hervestigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|