Betekenis:
• Bewys dat betaling vir produkte of dienste ontvang is.
Gebruik:
• Sodra betaling plaasgevind, word die skuldenaar van by betalingsverpligting onthef, en as bewys word 'n kwitansie verstrek, wat vroeër ook 'n "kwytbrief" of "kwytskrif" genoem is.