Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afknou
afknou [boodskap #132692] Wed, 12 August 2020 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afknou
Afbreking: af•knou
Samestelling: af + knou


Werkwoord: knou af, afknou
Verlede tyd: het afgeknou

Betekenis:
• Iemand wat kleiner of swakker is seermaak of boelie.

Gebruik:
• Moenie jou sussie so afknou nie.

Sinoniem:
• afkraak
• boelie
• karnuffel
• teister
• terg
• viktimiseer

Afgelei:
• afknouer
• afknouerig
• afknouerigheid
• afknouery

Vertaling:
Engels: to bully, hurt, manhandle
Nederlands: afknauwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droesem
Volgende onderwerp: homp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:47:07 UTC 2025