Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knetter
knetter [boodskap #132690] Wed, 12 August 2020 12:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
knetter
Afbreking: knet•ter


Werkwoord: knetter
Verlede tyd: het geknetter

Betekenis:
• 'n Skerp kraakgeluid maak.

Gebruik:
• Hy luister ingedagte na die vuur wat in die kaggel knetter.

Afgelei:
• knettering

Vertaling:
Engels: to crackle, sputter
Nederlands: knetteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proef
Volgende onderwerp: droesem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:44:25 UTC 2025