Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proef
proef [boodskap #132689] Wed, 12 August 2020 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
proef
Afbreking: proef


Selfstandige naamwoord: proef
Meervoud: proewe
Verkleinwoord: proefie
Meervoud van verkleining: proefies

Betekenis:
• 'n Toets of eksperiment.

Gebruik:
• Haar kookvernuf word op die proef gestel.

Afgelei:
• proefbuis
• proefgroep
• proefneming
• proefondervindelik
• proefplaas
• proeftyd
• steekproef

Vertaling:
Engels: experiment, proof, trial, test
Nederlands: proef


Werkwoord: proef
Verlede tyd: het geproef

Betekenis:
• Om proeflesse by 'n skool te gee.

Gebruik:
• Daar is 'n paar studente wat by ons skool proef.

Vertaling:
Engels: to give probationary teaching
Nederlands: proeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kroep
Volgende onderwerp: knetter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 14:16:02 UTC 2025