sweis [boodskap #132687] |
Wed, 12 August 2020 10:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sweis
Afbreking: sweis
Werkwoord: sweis
Verlede tyd: het gesweis
Betekenis:
• Voorwerpe van metaal deur plaaslike verhitting met mekaar verbind.
Gebruik:
• Die ambagsman sweis die plate aan mekaar vas.
Sinoniem:
• aanmekaarsmee
• smee
Verwant:
• sweisbaar
• sweisbedryf
• sweiser
• sweisery
• sweislas
• sweismasjien
• sweisnaat
• sweisongeluk
• sweiswerk
Vertaling:
Engels: to weld, forge
Nederlands: lassen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|