Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorraad
voorraad [boodskap #132686] Wed, 12 August 2020 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spens met kosvoorraad.
'n Spens met kosvoorraad.
voorraad
Afbreking: voor•raad


Selfstandige naamwoord: voorraad
Meervoud: voorrade
Verkleinwoord: voorraadjie
Meervoud van verkleining: voorraadjies

Betekenis:
• Items wat vir latere gebruik opgegaar word.

Gebruik:
• Hy het genoeg voorraad om deur die winter te kom.

Afgelei:
• drankvoorraad
• geldvoorraad
• kosvoorraad
• noodvoorraad
• watervoorraad

Sinoniem:
• proviand

Vertaling:
Engels: supply, stock, provisions
Nederlands: voorraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swoeg
Volgende onderwerp: sweis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:28:20 UTC 2025