swoeg [boodskap #132685] |
Wed, 12 August 2020 10:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swoeg
Afbreking: swoeg
Werkwoord: swoeg
Verlede tyd: het geswoeg
Betekenis:
• Baie hard werk; afmattende arbeid verrig.
Gebruik:
• Sy swoeg daagliks van vroeg tot laat om almal van kos te voorsien.
Spreekwoord:
• Swoeg en sweet om klaar te kry. [Hard werk om klaar te kry.]
Wisselvorm:
• swoeë
Afgelei:
• swoeger
• swoeging
Vertaling:
Engels: to work hard, toil
Nederlands: zwoegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|