Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisiebeampte
polisiebeampte [boodskap #132684] Wed, 12 August 2020 09:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Polisiebeampte.
'n Polisiebeampte.
polisiebeampte
Afbreking: po•li•sie•be•amp•te
Samestelling: polisie + beampte


Selfstandige naamwoord: polisiebeampte
Meervoud: polisiebeamptes

Betekenis:
• Iemand wat in diens is van die polisie.

Gebruik:
• 'n Polisiebeampte het die mag om mense in hegtenis te neem (arrestasie), mense te deursoek (visentering), asook huise en ander eiendom te deursoek.

Sinoniem:
• polisieagent
• polisiedienaar

Hiponiem:
• polisieman
• polisievrou

Vertaling:
Engels: police officer, cop
Nederlands: politiebeambte, politieagent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neurie
Volgende onderwerp: swoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:54:05 UTC 2025