vullishoop [boodskap #132682] |
Wed, 12 August 2020 08:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vullishoop
Afbreking: vul•lis•hoop
Samestelling: vullis + hoop
Selfstandige naamwoord: vullishoop
Meervoud: vullishope
Verkleinwoord: vullishoopie
Meervoud van verkleining: vullishoopies
Betekenis:
• Vullis wat op 'n hoop gegooi is, of figuurlik, 'n baie vuil plek.
Gebruik:
• Tuinafval kan na die munisipale vullishoop geneem word.
Sinoniem:
• ashoop
• vuilgoedhoop
Vertaling:
Engels: garbage dump
Nederlands: stortplaats, vuilnisbelt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|