Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skarrel
skarrel [boodskap #132681] Wed, 12 August 2020 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skarrel
Afbreking: skar•rel


Werkwoord: skarrel
Verlede tyd: het geskarrel

Betekenis:
• Haastig beweeg om iets vinnig gedoen te kry.

Gebruik:
• Ons moes skarrel om betyds klaar te maak.

Sinoniem:
• rondhardloop
• rondskrop

Afgelei:
• rondskarrel

Vertaling:
Engels: to scurry, scamper
Nederlands: scharrelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kroes
Volgende onderwerp: vullishoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:29:14 UTC 2025