medikasie [boodskap #132676] |
Wo, 12 Augustus 2020 07:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
medikasie
Afbreking: me•di•ka•sie
Selfstandige naamwoord: medikasie
Meervoud: medikasie, medikasies
Betekenis:
• Chemiese stof wat 'n gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam het. Middel wat 'n siekte kan voorkom of genees, of die simptome daarvan verlig.
Gebruik:
• Medikasie kan lewensgevaarlik wees as dit nie volgens voorskrif gebruik word nie.
Sinoniem:
• geneesmiddel
• medisyne
Verwant:
• moetie
Vertaling:
Engels: medication
Nederlands: medicament
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|