Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kostuum
kostuum [boodskap #132667] Tue, 11 August 2020 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kostuum
Afbreking: kos•tuum


Selfstandige naamwoord: kostuum
Meervoud: kostuums
Verkleinwoord: kostuumpie
Meervoud van verkleining: kostuumpies

Betekenis:
• Spesiale klere vir 'n spesiale geleentheid, soos vir die opvoer van 'n toneelstuk.

Gebruik:
• 'n Man in 'n Superman-kostuum is van Tafelberg af gered.

Afgelei:
• adamskostuum
• baaikostuum
• kostuumpop
• kostuumstuk
• swemkostuum

Vertaling:
Engels: costume, outfit, suit
Nederlands: kostuum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baaikostuum
Volgende onderwerp: soutoplossing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:17:34 UTC 2025