Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » somber
somber [boodskap #132665] Tue, 11 August 2020 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
somber
Afbreking: som•ber


Byvoeglike naamwoord: somber
Vergrotende trap: somberder
Oortreffende trap: somberste
Attributief: somber, sombere

Betekenis:
• Met 'n donker, swaarmoedige stemming.

Gebruik:
• Die begrafnis was 'n somber geleentheid.

Sinoniem:
• bedruk
• droewig
• neerdrukkend
• swaarmoedig
• trietsig

Antoniem:
• feestelik

Afgelei:
• somberheid

Vertaling:
Engels: sombre, melancholy, gloomy, depressed
Nederlands: somber

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: popwa
Volgende onderwerp: baaikostuum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:57:28 UTC 2025