popwa [boodskap #132664] |
Tue, 11 August 2020 13:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
popwa
Afbreking: pop•wa
Samestelling: pop + wa
Selfstandige naamwoord: popwa
Meervoud: popwaens
Verkleinwoord: popwaentjie
Meervoud van verkleining: popwaentjies
Betekenis:
• Stootwaentjie vir 'n pop.
Gebruik:
• Boetie het sussie se popwa laat omval, nou is die arme pop se arm gebreek.
Sinoniem:
• poppewa
Vertaling:
Engels: dolls' pram
Nederlands: poppenwagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|