Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voldonge
voldonge [boodskap #132663] Tue, 11 August 2020 12:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voldonge
Afbreking: vol•don•ge


Byvoeglike naamwoord: voldonge

Betekenis:
• 'n Uitgemaakte saak; 'n onbetwisbare fait accompli.

Gebruik:
• Gereelde oefening is goed vir jou – dis 'n voldonge en wetenskaplik bewese feit.

Vertaling:
Engels: accomplished fact
Nederlands: voldongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: TV
Volgende onderwerp: popwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:47:10 UTC 2025