Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » faktor
faktor [boodskap #132657] Di., 11 Augustus 2020 09:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26685
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
faktor
Afbreking: fak•tor


Selfstandige naamwoord: faktor
Meervoud: faktore

Betekenis:
• Die omstandigheid wat 'n saak beïnvloed; 'n medewerkende oorsaak.
• (wiskunde) 'n Getal wat met 'n ander vermenigvuldig word om 'n produk te vorm.

Gebruik:
• Dieselpryse bly 'n belangrike faktor in die landbou.
• Die faktore van 6 is 1, 2, 3 en 6; m.a.w getalle wat sonder 'n res by 6 indeel.

Sinoniem:
• deler
• faktoor
• mede-oorsaak
• katalisator

Afgelei:
• faktoranalise
• faktorevaluering
• faktoriseer

Vertaling:
Engels: factor
Nederlands: factor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 28 September 2026 17:54]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: antagonisme
Volgende onderwerp: eksponensieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 30 17:19:07 UTC 2026