danseres [boodskap #132652] |
Mon, 10 August 2020 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
danseres
Afbreking: dan•se•res
Selfstandige naamwoord: danseres
Meervoud: danseresse
Verkleinwoord: danseressie
Meervoud van verkleining: danseressies
Betekenis:
• 'n Vroulike danser.
Gebruik:
• Margot Fonteyn was 'n wêreldberoemde danseres en 'n prima ballerina van die Royal Ballet.
Antoniem:
• danser (manlik)
Afgelei:
• balletdanseres
• buikdanseres
Vertaling:
Engels: female dancer
Nederlands: danseres
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|