Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » danser
danser [boodskap #132651] Mon, 10 August 2020 20:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
danser
Afbreking: dan•ser


Selfstandige naamwoord: danser
Meervoud: dansers
Verkleinwoord: dansertjie
Meervoud van verkleining: dansertjies

Betekenis:
• Iemand wat dans (man of vrou).

Gebruik:
• Christopher Kindo was 'n Suid-Afrikaanse danser en choreograaf.

Antoniem:
• danseres (vroulik)

Vertaling:
Engels: dancer
Nederlands: danser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooswaarts
Volgende onderwerp: danseres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:22:39 UTC 2025