Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleding
kleding [boodskap #132645] Mon, 10 August 2020 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleding
Afbreking: kle•ding
Uitspraak: /ˈklɪø.dəŋ/


Selfstandige naamwoord: kleding
Meervoud:

Betekenis:
• Tekstiel waarmee die liggaam bedek word.

Gebruik:
• 'n Mens het 'n behoefte aan voeding, kleding en beskutting.

Sinoniem:
• klere
• liggaamsbedekking
• kledingstukke
• klerasie

Afgelei:
• kledingstof
• kledingstowwe
• kledingstuk

Vertaling:
Engels: clothes, clothing, apparel, dress
Nederlands: kleding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klits
Volgende onderwerp: voorskoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:10:19 UTC 2025