stommerik [boodskap #132643] |
Mon, 10 August 2020 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stommerik
Afbreking: stom•me•rik
Selfstandige naamwoord: stommerik
Meervoud: stommerike
Betekenis:
• Iemand wat dom dinge aanvang of niks reg kan doen nie.
Gebruik:
• Moenie soos 'n stommerik oor twee parkeerplekke parkeer nie.
Wisselvorm:
• stommeling
Sinoniem:
• dwaas
• idioot
• mamparra
• pampoenkop
• swaap
Vertaling:
Engels: stupid person, fathead, blockhead, dumbo
Nederlands: stommerik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|