stom [boodskap #132642] |
Mon, 10 August 2020 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stom
Afbreking: stom
Byvoeglike naamwoord: stom
Vergrotende trap: stommer
Oortreffende trap: stomste
Attributief: stomme
Betekenis:
• Wat nie kan praat nie.
• Wat tydelik sprakeloos is.
• Arm; bejammerenswaardig.
Gebruik:
• Sy is stom gebore.
• Hy was stom van verbasing.
• Die stomme kind het geen heenkome nie.
Sinoniem:
• sprakeloos
• swyend
Afgelei:
• doofstom
• stomheid
• stommerik
• verstom
Vertaling:
Engels: mute; speechless; poor, wretched
Nederlands: stom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|