Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunsgalery
kunsgalery [boodskap #132640] Mon, 10 August 2020 16:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kunsgalery.
'n Kunsgalery.
kunsgalery
Afbreking: kuns•ga•le•ry
Samestelling: kuns + galery


Selfstandige naamwoord: kunsgalery
Meervoud: kunsgalerye
Verkleinwoord: kunsgalerytjie
Meervoud van verkleining: kunsgalerytjies

Betekenis:
• 'n Ruimte waar kunswerke (soos skilderye en beelde) uitgestal en/of te koop aangebied word.

Gebruik:
• Die Johannesburgse kunsgalery is in Joubertpark geleë.

Vertaling:
Engels: art gallery
Nederlands: kunstgalerie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asemrowend
Volgende onderwerp: kuif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:36:55 UTC 2025