asemrowend [boodskap #132639] |
Mon, 10 August 2020 16:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asemrowend
Afbreking: a•sem•ro•wend
Byvoeglike naamwoord: asemrowend
Attributief: asemrowende
Partitief: asemrowends
Betekenis:
• Wat die asem wegslaan; mens na asem laat snak.
Gebruik:
• Die uitsig vanaf Tafelberg is asemrowend en verruklik mooi.
Sinoniem:
• asembenemend
• indrukwekkend
• luisterryk
• majestueus
• manjifiek
• pragtig
• skouspelagtig
Vertaling:
Engels: breathtaking
Nederlands: adembenemend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|