tamboeryn [boodskap #132636] |
Mon, 10 August 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tamboeryn
Afbreking: tam•boe•ryn
Selfstandige naamwoord: tamboeryn
Meervoud: tamboeryne
Verkleinwoord: tamboeryntjie
Meervoud van verkleining: tamboeryntjies
Betekenis:
• Musiekinstrument met klokkies aan 'n hoepel en 'n gespanne dromvel wat geskud of met die hand geslaan word.
Gebruik:
• Loof Hom met tamboeryn en koordanse. Loof Hom met snaarinstrumente en fluite! [Psalms 150:4]
Afgelei:
• tamboerynrol
Vertaling:
Engels: tambourine
Nederlands: tamboerijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|