Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treeteller
treeteller [boodskap #132634] Mon, 10 August 2020 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
treeteller
Afbreking: tree•tel•ler
Samestelling: tree + teller


Selfstandige naamwoord: treeteller
Meervoud: treetellers
Verkleinwoord: treetellertjie
Meervoud van verkleining: treetellertjies

Betekenis:
• Toestel wat afstand meet soos 'n mens loop.

Gebruik:
Treetellers word dikwels as indikasie van liggaamlike aktiwiteit gebruik.

Sinoniem:
• pasmeter
• pedometer
• treemeter

Vertaling:
Engels: pedometer
Nederlands: stappenteller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akker
Volgende onderwerp: trollie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:02:08 UTC 2025